free web hosting | business web hosting | dot com domain | reseller hosting | free domain hosting no ads | joomla templates | free mysql hosting

Tuisblad

Aangaande Ons

Kontak Ons Gerus

Elize se Worshonde

Hierdie webblad deel ek graag met alle liefhebbers en telers van worshonde. Self het ek verskeie waaronder sjokoladebruin, swart, harlekyn (“dappled”) en “wirehaired”. Lees gerus verder………………...

 

Welkom aan almal by hierdie webblad.

 

Intussen het daar in die familie ook nog miniatuur– en dwergworshonde bygekom. Die belangstelling en plesier van meer as 10 jaar met worshonde groei net by die dag.

Kyk gerus ook by die ander bladsye aangaande ons en by die kontakbesonderhede.

Vir inligting oor die beskikbaarheid van klein hondjies en indien u sou belangstel om byvoorbaat vir u enetjie te bestel kan u gerus die bladsy met kontakbesonderhede bekyk.

Ons sien daarna uit om van u te hoor en ook wedersyds te kommunikeer.

Groete vanuit Modimolle (Nylstroom), Limpopo.

Hierdie bladsy kan op sy beste gesien word met ‘n resolusie van 1024 x 768 pixels

Vir duisende ander Afrikaanse bestemmings!